Wednesday, March 14, 2018

A baby was born to be loved- and never outgrows it- Frank A. Clark



Die twee puntjies aan die bokant van my hare. Hoort so, want ek het dit self geknip en was baie trots. Nogsteeds! So lekker met wat minder hare. Ek het dieselfde aand een van my nuwe rokke aangehad en gekook en ons lekker by die huis geeet. Dit was eintlik geen moeite, so ek sal dit meer doen. Dus n kompliment vir my man. Ons het Roan pas op Vrydagaand na ete opgehaal by Robin se ouers. Al was dit min tyd saam en het ons vinnig aan mekaar gevra, hoe jou dag was en grotendeels oor Roan, was ek bly vir die tyd saam. Lekker oor ons self praat as ons die tyd het ( en ek bedoel, nie dinge bespreek en n plannig te maak vir ons week) met mekaar praat. Ons kom nog weer daar, ons is half pad....

Ons wou al n naweek weg maar weet nie seker of ons Roan moet saam vat. Tog het ek dit belangrik om ons eerste naweek weg met ons drie te doen. Ons is og n egte gesin en dus vir die res van my lewe my gesin. Waarheen? Was meer die belangrikste vraag. Waar dit gemakkelik kan wees met n baba. Antwerp is n stad in Belgie. Ooit 9 jaar gelede was dit ook waar Robin ek ek was vir n paar dae weg ( ons eerste keer saam weg) Ons was ondertussen weer vir n naweek daar. Maar die keer was dit spesiaal, hoe dit ons gevoel terug gegee het van die eerste keer. So dit was ook Roan se eerste keer buite Nederland. Hoop hy hou ook eendag van reis. Daarvan voel jy so ryk van en leer en sien jy so veel!

Ek het natuurlik vir 10 babas klere gepak. Robin was nie bly en veel dinge was nie nodig. Ja, hy was reg. Maar ek was so bang hy kry iets nodig in op n slegte tyd en ons geen winkels naby het. Maar sal die volgende keer vir n naweek, wat minder saam, want hy die helfte nodig gehad. Is dit n nuwe mamma kwaal of gewoon n mamma kwaal?
Oh ja, het jy geweet, in Nederlands, is mamma, alleen met een 'm'en ouma en oupa sonder de 'u'




 Op Vrydag by sy ouma slaap hy al in n bedjie en gaan dit goed maar by ons slaap hy nog in sy wiegie. In die hotel was ek bekommerd dat hy nie in sy bed sal wil slaap. Maar my model baba ;) het in die groot bed lekker geslaap tot die volgende oggend. Dit het ons ook laat besef , hy is al te groot vir sy wiegie. Was dit ook, alleen ek is so verlief op sy wiegie. Maar as hy wakker word, trap hy en gaan sy kop hard teen die bokant en hy huil altyd as hy wakker word. As ons hom uithaal, was ons klein mini skattige babatjie weg en was dit n groot baba. Dat ek soms skrik. Na n week het ons besluit, met pyn in my hart, die wieg se tyd is verby. Die wiegie bly in die familie. So as iemand weer n baba kry, slaap hy/sy in die wiegie. Van Robin se ma moes ons Roan se naam, geboorte datum en gewig in die wiegie skryf. 



  Naweke met Papa tuis, is die beste! Beteken ook, tyd vir myself! 
 ( aan die agterkant is die stasie van Antwerp. Ons gaan Roan weer oor 6/10 jaar terug neem daarheen)

 ( eet ek nogsteeds elke Donderdag ;)

In een van my vorige blogs, het ek vertel van my babyshower.  Dus Roan se moodboard. Ek het die boodskappe van al my vriendinne gekry. So mooi woorde wat my veel gehelp het deur die eerste maand. As ek Roan se luier verskoon het, sal ek altyd met n warm hart en glimlag na die liefdevolle boodskappies lees. Waarin staan, dat ek seker n goeie mamma sal wees. Was tyd vie iets anders. So die moodboard, is anders . Deel ek volgende keer. Roan slaap nou en ek gaan die eens durf om die deur oop te maak vir n foto ;D







 Ek het online vir Roan klere gekoop en dit bly my verbaas, hoe mooi seuns klere geword het oor die jare. Ek het so geniet daarvan. Dit was ook die eerste minder baba klere wat hy gekry het. Dus maat 80, so ek dink dat hy dit pas oor n maand kan aantrek. 


Lieve wiegie,
 Goodbye! Aan jou het ek so baie mooi herinneringen. Ek sal jou nooit vergeet! Ek het veel foto's van jou gemaak en sal eendag ( as Roan uiteindelik geintreseerd is in foto's) alles oor jou vertel. Jy staan nou veilig op die solder van oupa Henk en ouma Marijke totdat weer n baba gebore het. Wat het jy n spesiaal doel in die lewe. Geniet van jou vakansie en rus. Ons het enorm van jou geniet. <3

 Al mamma's, ek weet nie of jy lees. Maar die keer vra ek mooi. Tips op n plat maag weer. Ek dink ek het geluk sover en het geen las van maar my bikini maag, het ek nou een maal so makkelik terug. En nie skaam is of suinig, deel asseblief!
Ek het met maag oefeninge begin. Dit gaan langsaam maar ek is geduldig ( nie elke dag)
Ek het alleen alke keer na twee dae rus, die seerste maagspiere :(
Ek het nog nie weer na die gym gegaan en dink dat ek dit eers volgende maand doen. Ek wil geen druk op myself plaas. Maar ek stap veel met Roan, so ek dink help ook.

Vorige week Vrydag het ek begin met werk. Poe, ek moet weer gewoond word aan alles en almal. n Paar weke voor was ek met Roan op sy afdeling. Reaksies: Hy is so mooi! Hy is so blank!
Ek dink dan, is ek lelik?! Het jy die Suid Afrikaanse geskiedenis al gelees. Meeste van ons is n mix van alles :) Maar ek verstaan wat bedoel is :) 




 Ons het ons eerste jaar oorleef! Daar het ek/ons nooit twyfels aan en dus die belangrikste! Jy weet tog nie he die lewe homself uit werk. Robin was vir sy werk in Swede. Ons het gefacetime en dit was ok, ons het al in Belgie gevier. Ek het my grootste geskenk by my. Ons noem hom ons Kalahari geskenk! Die vorige aand was ek by die housewarming van Sven en Reanne en die volgende dag, gaan tee en koek gedoen met Reanne in die stad. Saterdag gevier met n vriendin van my Gisele vir haar verjaarsdag. Roan was oral met my en ook veel drukkies van mooi vroue gekry. Die aand met Robin se ouers gaan uiteet. In die restuarant sien ek dit (regelmatig) aan mense se gesigte. Van wie is die kind? Ek geniet in die geheim daarvan :) Sommige mense vra dit dan! 

Ek het na ons trou highlight video gekyk met Roan en so geniet daarvan. En na ontbyt in bed chocolade en tee geeet. wat het my ryk gevoel! Die rykdom verdien ek, sal ek dit met volle bors se. So ook jy, wat jou ook geluk bring. geluk kom in soveel verskillende vorms. Voel dit, maak jou oe toe, voel dit weer, sit jou hand op jou hart, voel dit weer en glimlag. want JY verdien dit!



 ( ons geskenkies uit Sweden)



 Robin het Roan in bad gesit en ek het tyd vir myself gehad en van geniet. Daarna het ek Robin gevra om n foto van my te maak. Ondanks dat ek nog nie tevrede met liggaam is. Voel ek meestal soos op die foto. Mooi! In Nederlands is dit kultuur om nie regtig nie te se, hoe mooi jy is en goed jy is. Dit is inderdaad n mooi kwaliteit en daarom is dit ook altyd lekker om aan Robin n kompliment te gee. But rules are made to be broken. Ek voel my super mooi. Weet jy waarom, die gevoel, km uit my hart en die liefde wat ek vir myself voel en waardering wat ek vir myself het. Iets wat veel vroue veels te min doen! As jy mooi voel, dammit, se het, jy het die reg daarop. Of as jy dit nie se, sit elke wip in jou stap ect
Glo, die meeste mense in die wereld verstaan dit.

   
Roan slaap ondertussen in sy bedjie. Ek is meer verlief daarop as wat ek verwag het. Dit het uiteindelik tyd geword vir n biejie Panda bedjie :) Nou is my baba weer klein :)


 Hier spandeer Roan sy tyd in die woonkamer as ek graag n koppie tee wil drink. Daar le en hang intressante dinge tog. Hy het nog meer... Maar dus nie, nie een, intressant na 20 minute. Dan is mamma se tyd ook verby. Tog geniet ek ook al my tyd met hom. Deesdae lees ons meer boekies ( my gunsteling) en vertel ek hom dinge. Ook as ns gaa stap, kyk so baie rond, dat hy aan die slaap moet val, terwyl ek nog praat.
 Ons almal het van die drome, wat jy nie alleen nie makkelik vertel maar alleen n droom is, as jy daarmee besig is. So hoe belagrik is die droom nu eintlik?! Ek wil graag eendag my eie resepteboek maak :) Geen ruimte vir oordeel, want drome is gelukkig nie alleen gratis maar gewoon lekker. Laat my maar lekker droom.

 Rosanne, dis suster van Robin. Dink jy  ken haar al, van vorige foto's. Sy het vorige week langs gekom en Roan in bad gesit. Nie alleen het sy daarvan geniet e Roan al die aandag. Maar ek inderdaad ook ;)  Ek sal nooit nie aan Roan vertel as hy nie tuis bederf word, weet ek van nog n huis waar hy wel bederf word behalwe by ouma en oupa.
Vanaand kom sy weer omdat Robin weer weg is. Is my man ooit tuis?! Haha ja, hy is, maar hy sien ook die wereld ( sonder ons) Maar ons tyd kom! 


Roan en ek het elke week n ' fotoshoot' Ons maak alles ' fun' vir ons self. Dit sal ook gebeur totdat hy natuurlik die fase bereik, dat dit nie meer mag en dan moet mamma dit maar ook respekteer. Veral as hy sy pa se kind word! 



Niemand se hoender uit die oond is so lekker soos myne! Jy is uitgenodig!  



De musiekmobiel van Roan red my lewe soms, as ek iets moet doen en hy drom sy baba- drome. Ek hang so in die wolke ( half) want MISKIEN gaan ons die jaar na mooie Suid Afrika. die land van die my hartsmense! 




 As Robin weg is of laat tuis is van n vergadering. Bestel ek vir my sushi. Ek maak op vir al die tye toe ek swanger was en dit so gelus het. Wel geverdien! Met kersie aan terwyl Roan lekker bed slaap. Nie lank daarna, wil ek ook alleen my bed. So gaan dit hier by ons n bietjie en natuurlik veel meer... uiteet, afsprake maak, koffies drink met ander mammas, naweke geniet met ons 3 by vriende eet. Alleen nog geen tyd gehad om lekker n boek te lees, wel een gekoop. Alleen vinnig n artikel lees oor babas va die fase van Roan. Ohja en ek kry wel tyd om my toon naels doen. So I'm doing ok! 


More is my baba 14 weke oud en dit voel soos 14 maande met die snoepie van ons. Ja, eendjies is vanaf gister super belangrik tydens badtyd :) Voel ek leer die lewe van voor af deur die oe van my kind. My hart is so dankbaar! 


A baby is born with a need to be loved- and never outgrows it - Frank A. Clark

No comments:

Post a Comment