Wednesday, December 20, 2017

A new baby is like the beginning of all things - wonder, hope, a dream of possibilities.

( Mand met geskenke van my skoonmoeder, om elke dag ook te maak vir Roan)

Vandag is dit 20 dae wat my lewe verander is. Net soos getroud is. Vra almal, en hoe voel dit om getroud te wees. Nie so lank gelede het ek die vraag beantwoord. Swanger? Hoe voel jy? Gaan dit almal goed? En natuurlik nog meer uitgebreide vrae en advies van veral al mama's.
Die afgelope dae, hoe gaan dit nou met jou en die mooiste vraag, hoe voel dit om mama te wees. Ek het nog nie n duidelike uitleg daarvoor. Dus ook te vroeg en ingewikkeld voor en daar sit soveel liefde en ongeloof aan vas.
Maar ek is nie skaam om wel te probeer antwoord. Voel weird op n goeie manier en vernamelik, voel dit hy was altyd met ons. Ons was altyd 3 i.p.v 2.


Op 30 November 12.48 uur is ons wondertjie, Roan Van de Wetering ( sonder n tweede naam) gebore. Wat n ervaring! Ek het geluk gehad met n heftige ( wat dit altyd is) en kort bevalling. Die idee dat jy jou baba byna gaan ontmoet. Is n gevoel, wat ek alleen aan n ander moeder miskien kan beskryf. Want sy sal my aan kyk met dromerige oe en n bree glimlag en haar kop knik. Sy sal haarself in my oe sien voor n oomblik. Daardoor sal ek n waardevolle oomblik met haar deel. Maak nie uit wie die moeder is. Dit is n gevoel wat n moeder ken.
Ek kon my nuuskierigheid konstant onderdruk maar 10 minute voor sy geboorte neem al my nuuskierigheid die oorhand. Al die miljoene vrae wat ek geprobeer het om geen big deal van te maak, storm deur my brein. Hoe lyk hy, is hy klein, is hy gesond, het hy alles op en aan. Natuurlik, is dit n meisie of seun? Die oomblik het aangebreek! Hy was so vinnig gebore. Dat ek kon myself nie eens gek maar om self antwoorde te gee, want my antwoorde was alles op my bors.
Toe ek hom vir die eerste keer sien. Was hy so klein! Hy lyk ook nie regtig soos n mens :D
Die klein liggampie teen my, het my hart weereens, in die eg gesteel! Ek was in my eie wereld. Pas kort daarna in die wereld van Robin en ek en toe ons drie! So sal dit ook altyd wees! Ook die foto wat ons saam gemaak het. Ek dink dat ek vir die res van my lewe n foto wil met ons 3 daarop. Wag my twee manne weet nie wat op julle wag in die toekoms :D




Wat ek mooi vind van Robin hy gun my die mooi oomblikke met ons baba. Oh wag! Ons het regtig nie die geslag geweet! Dit was die beste verrassing ooit! Ok, toe Robin my op die Tafelberg vra om met hom te trou en al die geluk in my lewe is ook soms n suprise. n Suprise omdat ek my seeninge nie as vanselfsprekend sien!. Maar ja, Robin is onvoorwaardelik lief vir my :DDD. Dit was net n ander suprise.
Terwyl ek in my bed le en dus letterlik die bedoeling, om nie eens te beweeg. Was ek n nuwe ma, wat van alles weet en na alles kyk. Veral die oomblik toe my kind weggeneem is. Robin is super netjies en loop stadig na ons baba toe die kindersartse hom neem vir ondersoek. Robin gee almal die ruimte om hulle werk te doen. Hy is uiteindelik by en vir my gevoel loop hy te stadig ( dus in dieselfde vertrek)
Maar wag, ek hoor iemand vra wat is die geslag en toe besef ek ek weet dit nie en my baba le al op my bors met alles toe, so Robin kon dit ook nie sien. Vir n oomblik het die profesionals vergeet, ons weet dit REGTIG nie! Was ons klein woderjie van mama weggehaal, alles sdat ons kan weet wat sy geslag is. DUS N SEUNTJIE! Om n meisie te het, sal ek nie weet! My brein was op die oomblik geblokeer vir enige iets anders. Ook die laaste tyd het ek die gevoel dus n seuntjie. My maag was klein en staan met n punt na voor. As van my vriende my sien, se hulle altyd, hoe mooi ek lyk en dat dit n seuntjie is. Robin was seker vanaf dag 1 dat dit n seuntjie is. n Seuntjie klink perfek en sal niks anders wil in ruil vir enige iets in die wereld.
Ook was daar veel mense wat gese het dus n meisie. Maar ek glo dit was gebaseer op my karakter.
Ook die Chinese kalender, het dit goed! Op die kalender kan jy sien, wat is die geslag van die baba.







Almal wou weet wat die naam van ons seuntjie is en kyk na my. Ek kyk na Robin en se, sy Papa moet dit se. Robin se met n senuweeagtige stem Roan Van de Wetering en n reenstorm van trots en dankbaarheid oortref my siel. Ek dink dat ek baie sterk is, want ek het nie gehuil, op die oomblik. Behalve dat ek Roan in my arms hou vir die eerste keer, was dit so n mooi oomblik wat ek ook nooit sal vergeet. Ek kyk onmiddelik nog met meer ander oe na die wit baby ( poeierwit) en se saggies aan Robin, ons seun Roan is gebore en hy kry uiteindelik die geleentheid om my n soen te gee met soveel emosie in sy oe. En wat dink jy, toe voel ek die warme trane oor my wange rol. Was korstondig maar n oplugting! Hy vryf aan my voorhoof en gee my n soen op my voorhoof en se saggies aan my, lief, ek is so onzettend trots op jou. Geen warm trane, maar my hele hart krimp van emosie.
Daarna was daar niks aan die hand. Dokters vra hoe ons mekaar ontmoet het en my aksent? Ons vertel saam ons liefdesverhaal met onse Roan in die broeikas langs die bed van Mama.
Natuurlik is die die mooiste liedesverhaal ooit as jy dit afsluit met so n wonderjie langs jou bed en Papa all the way, aan ons sy. Plus n mama wat so opgewonde is, dat jy nie vir n oomblik dink sy het net n baba gekry. Geluk of oerkrag van die verre Kalahari in Suid Afrika?!
Robin vra aan almal waarom Roan so blank is. Hulle lag, my man het humor. Nee dit was geen humor hoor. Waarom is hy so wit? haha! 


Ons kry n broodjie met kaas, ham en tee en natuurlik beskuit met BLOU muisjes ( dus n Nederlandse kultuur) Ek kan nie eens eet van geluk!
Toe was ons alleen. Robin ek ek kyk met bewondering na Roan. Robin kontak sy ouers na die familie app groep met n foto. Ek wonder hoe dit voel om n foto met n baba en blou mus op die hoof te kry. Onmiddelik daarna bel hy hulle o hulle hom. Ek hoor die bewerige, opgewonde, trots stem van Robin en glimlag.
Dit voel natuurlik die tyd het stil gestaan! Was n koude dag maar daar was ons nie eens bewus van. Robin se ouers, broer, sy verloode en suster. Roan se naaste familie behalve ons twee was daar opeens. Ek het hulle nie so vinnig verwag!
Die geluk op hulle gesigte, blydskap en liefde in hulle oe en trots is hulle stemme. Het ek eintlik nogsteeds geen beskrywing voor. So n extra trots Robin, by die aanwesigheid van sy familie, sien ek ook opeens.  Almal staar na Roan eindeloos en ek natuurlik ook. Die verpleegster verskoon hom elke keer en ek is ok daarmee, kan ek nie wag om dit self te doen. Om sy klein lyfie sef te versorg, genoeg drukkies te gee. Mooi al die indrukke! Ons het Robin se ouma gebel en sy was soooooo bly! Ek het Sony en Shane geapp en ok al vroeer die oggend al. Dus die naaste aan familie wat ek kon deel. So naby maar ook so ver. Sony bel my die aand en sy was so bly. Sy herninner my aan iets wat sy 5 maande gelede aan my vertel het. Ons het geweet Shane kry n meisie en toe se sy een oggend toe ek haar bel. Ek het gisteraand gedrom Mama Lisa se aan my, Sony gaan kyk Landie het n seuntjie gery. Ek het dit toe nie heel ernstig opgeneem maar op die oomblik kry ek n warm gevoel deur my liggam want ek onthou sy het dit vertel.
Blomme van n vriendin, blomme van Fleur, n blou selfgemaakte geskenk van Ouma Marijke was net die begin van al ons geskenke en blomme....







 ( die bos blomme van my twee vriendinne uit Kaapstad- dankie Stephanie en Angelique <3 )

Roan was n week te vroeg gebore en was n bietjie klein 2694gram, hy was n week gelede 2800gram en die week nog by. So hy groei super goed. Dit was gelukkig nie nodig vir n broeikas maar hy was wel vir n uur in die broeikas omdat sy temperatuur laag was. Daarna was hy warm gehou met twee warm waterbottels en dit doen ons nogsteeds. Die kinderartse het hom n score van 9 uit 10 gegee. So ons seun is goed om na huis te gaan. Ons het wel die nag in die hospitaal gebly om net seker te maak dit gaan goed met sy temperatuur. Robin kon by ons slaap, maar omdat ons 10 minute vanaf die hospitaal bly. Het hy lekker in ons eie bed gaan slaap. Dit gun ek hom ook!
Aan die anderhand kon ek nie n oog toe maak. Ek bly maar na die mini bedjie langs my bed kyk. Om die 3 uur word ek kom wakker maak waarvan ek alleen die laaste keer slaap. Om hom te borsvoed. Wat was ek bly. Gedink ek weet genoeg, maar dit was n moeilike...  Uiteindelik het dit goed gekom en kry Roan die hele dag borsvoeding, in die nag vir 20 minute borsvoeding en dan flesvoeding in sy bottel. Hy kry ook ook voedig as hy dit nodig is omdat hy n bietjie klein is. Die eetse twee weke het ek melk gekolf met n spesiale apparaat. wat baie handig is. Robin het dit gekoop die dag toe ons huis toe gaan vanaf die hospitaal. Maar ek voel my so getramuatiseerd. My borste is al pynlik en dan nog so n apparaat. Vanaf vorige week Vrydag gebruik ek dit nie meer. Miskien gebruik ek dit uiteindelik weet, wie weet.


Al die verpleeging is so sorgsaam en vriendelik en vind roan so mooi. Die dokters van die volgende dag kom ook langs om te hoor hoe dit met ons gaan. Almal vind hom super mooi en die reaksies is so mooi om te sien. Sien dokters op n kraamafdeling nie elke dag genoeg babies?! Sien hulle die verskil?!
Die kinderarts kom ook langs om te kyk hoe dit gaan en ja, dieselfde reaksie :) Dus of die man helemaal smelt! Hy se uiteindelik, ek kry nooit genoeg van sulke wondertjies, ek sien dit elke dag en het self 3 van. Geniet van hom maar ek sien in jou oe dat jy goed vir hom sorg. Hy se ook dat ek goed uit sien vir iemand wat gister beval het en moontlik die nag nie geslaap het.
Maar die enigste wat ek hoor is hoe mooi Roan is en dat hy hom heeltemaal verwonder aan die klein mensie.


Uiteindelik was Robin daar, 09:00 uur Vrydag 1 Desember. Robin in sy maxi-cozi gesit en sy overzised broek, woltrui, sokkies en twee musjes :)
Ja, hier weet almal jy het net n baba gekry. Ek sien vele mense na ons kyk en probeer om te loer hoe Roan lyk. Dit kan jy tog nie weet met so n blond papa en bruin mama met n bos krulle op haar hoof. Dit vind ek wel as n kompliment. Alleen jammer dat mense veels te netjes is om spontaan geluk te se. Maar miskien hoort dit so. Ek het nog nie uit die hospitaal gegaan met n baba. So die reaksies van mense is eintlik ok nuut vir my/ons. Dus tog opvallens hoe mense eindeloos na jou kyk.
Robin haal sy kar sodat ons nie te ver hoef te loop en dus koud. Ek vind dit nie erg maar sal Roan nie siek word?! :D Nee hy het nie siek geword!
Alles was anders, maak nie saak hoe jy dit bekyk. Ons het nooit in die verlede van die hospitaal gery met n baba agter in n maxi-cozi en ouers wat die hele tyd na agter kyk of papa in sy voorspieel. ja, hy oorleef dit alles. Hy voel my op die oomblik opreg as n mama. Ek sal, vir solank soos wat ek leef nooit die dag, oomblik vergeet toe ons na ons huis ry en Roan n bietjie aan alles voorstel. Die mooiste gevoel toe ons in ons straat ry. Ek merk die hele tyd dat Robin heel versigtig ry. Ek se totaal niks daarvan. Was super mooi om te sien. Dat papa dink hy is breekbaar :)
Tuis, moes ons onmiddelik n foto van hom maak. En met die ander foto's sal hy dit alles sien eendag.





Afgelope Saterdag was ons vir die eerste keer buite met Roan, die week daarvoor het dit gesneeu en die koue was hy nog te klein voor. Ons het na n cafe gestap en lekker koffie gedrink. Robin het uiteindelik my koffie ook gedrink, want dus nie goed om te drink as jy borsvoeding gee. Ons moes weer optyd terug vir ons volgende besoek die aand.
Sondag middag het Oupa, ouma, tante Roos, oom Tom en tante Fleur kom oppas en kon Robin en ek vinnig vir lunch gaan. Robin wou vinniger as ek terug na huis. Miskien omdat hy dan ook deur die week op werk is en ek roan meer sien.
Gister moes ek na die dokter, alhoewel ek 3 controles gehad het tuis en Roan se controles ok tuis gedoen is. was dit handig, want dan hoef jy nie met n klein baba na buite in die koue met die eerste weke. Roan het sy eerste ooppas-uur gehad van Dorien. Grappig is dat ek ook altyd haar kinders keck en Mas opgepas het. Ek was na die dokter, vinnig na die supermark en dit het heel anders gevoel. Ook Sondag, waar is Roan, nie in my maag, of arms of aan my bors. Ek mis hom tog wel :)


Ek vertel volgende week aan julle van ons lieve kraamsorg en besoek.
Ek plaas nog geen foto's van Roan omdat ek/ons nog eers lekker geniet van hom en hom vir ons self wil hou. dus seker super bekend by baie mama's. Maar ek sal hom wel n keer met julle deel





































































Tuesday, November 28, 2017

Laaste blog voordat ek Mama word...#06









 Ek het bes veel foto's geplaas. Ek dink dat dit die laaste blog is voor my bevalling. Ek is vandag 38 weke en 4 dae. Ek het inderdaad veel geniet van my swangerskap. My 20 weke en 30 weke was ek erg positief in myself as moeder word. Ek dink en voel dat ek die beste mama word en dit ook wil word. Dat ek die beste kwaliteite van myself aan my kind blootstel en konstant werk aan my negatieve punte. Om nog n beter en veel meer positief persoon word.
Ek voel ook goed oor myself as persoon. Natuurlik het ek nog baie drome mar ek is onzettend tevrede met wat ek het in die lewe. Veral tevrede oor die klein dinge. 


Ek is vanaf vandag n maand met swangerskapverlof en geniet daarvan. Dus lekker om alles op jou eie tyd te doen. Ek het die eerste weke alles skoon gemaak en online bestel wat ek nodig gehad het. Ek het lekker gelunch met vriendinne. Lekker met Robin uit geeet en gaan stap in parke. Lekker gefiets, geswem en gesport tot dat dit nie meer kon. Of temninste ek dit nie meer daarvan geniet.
Ek het meeste van my tydskrifte gelees... en het nog lees die komende tyd.
Veel dinge weggegooi en gee wat ons nie meer nodig het en gebruik.
Maar eerlik, veels te min geslaap. In die nag slaap ek sleg en deur die dag ipv lekker slaap, het ek dit nie gedoen. Maar dus ok, nie die einde van die wereld. Het inderdaad nie die advies van alle ouers geneem :) Vandag het ek wel, lekker na bed gegaan vanaf 13.00 - 16.00 uur. Dit was heerlijk!


Ek sou nog meer lekker dinge wou eet maar lus nie so veel dinge. Ek het 10kg gewig by gekry en na my 7de maand nie weer op die weegskaal gegaan. Ek is nie bang daarvoor maar vind dit nie meer belangrik. Soms, nie veel het ek myself bederf met n pakkie chips en n blikkie Fanta. Dus iets van my 30ste weke. Maar 1 keer in die week. Andere kere lus ek dit nie weer. En natuurlik was lunch my gunsteling maaltyd van die dag. Ek kon super bly word van n lekker broodjie. In die oggend het ek Oats met peanutbutter geeet. 










 Die laaste 2 weke was swaar. My ribbes voel gekneus en elke beweging van die baba doen meer en meer pyn. Ek geniet ook minder daarvan. Ek het ook my bes gedoen om oomblikke ook te geniet. My liggaam pyn soms van al die organe wat opmekaar gedruk word. Ek doen sover nog alles maar alles was swaar en moeilik. Ek het dit wel belangrik gevind. Gisteraand het ek met veel moeite my toon naels gedoen. Robin wou my graag help maar ek wou dit heel graag self doen.
Tog is ek super verlief op my maag was my soms soos n olifant laat voel.
Ek sing altyd Twinke little star in die shower vir ons baby. Dus een van ons spesiaalste oomblikke saam. Ek luister met haar na klassieke musiek en af en toe lekker pop musiek. Af en toe onspannend baby liedjies maar daarvan het ek self ook onspan.
Ek het onzettend geniet van al die baba klere wat ek gewas en gestryk het. Om die wiegie vir n tweede keer op te maak en met veel trots na Robin kyk as hy op n aand na sy lange dag op weg die stroller in mekaar sit.
Hoe ek elke dag in die laaitjies kyk na die klere, omdat dit so n wonderlik gevoel gee. Robin my pla en verbied om nie meer in die laaitjies te kyk of tenminste een keer per dag :)
Is elke keer skattig! Alles is so klein, sag, mooi en reuk so lekker.

Ons weet NOGSTEEDS nie die geslag van die baba. Ek wou dit nie weet en was nie regtig nuuskierig. Op die oomblik wel maar ek kan gelukkig nogsteeds wag. Ek praat oor die baba met sy/haar vorm en Robin hy-vorm. Dit beteken niks want ek het geen voorkeur. Ek sal bly wees met n seuntjie of meisie. Robin sal baie bly wees met n seuntjie maar ek weet 100% dat n meisie sy hele hart sal steel die oomblik hy in haar oe gaan kyk en haar vashou.
Ek het al vroeg n meisie naam. Natuurlik vir my die mooiste naam. Robin het die seuns naam gekies. Vanaf die begin het ons die baba altyd Panda genoem, later Pandje en Robin noem hom/haar Pandels. Ek hou van pandas, natuurlik ook van olifante en honde. Maar pandas is so mooi diere en ek sal graag die hele dag drukkies wil gee en kry van n panda.
In ons huis gebruik ons nooit die name, so as die baba gebore is, sal dit ook vir ons iets is om gewoond aan te word. Want dan is dit geen Pandje meer :)


Ondanks die laaste twee weke en min slaap, sal ek my maag emorn mis ( se ek elke keer :)  My wonderjie, veilig in my maag en elke oomblik en sekonde by my. Ek sal sy/haar hartklop en sterk trap teen my bors aan mis. na so n lang tyd wil ons Pandje graag ontmoet en wil ons graag weet of sy ons seuntjie of meisie is. Ons wil uitendelik weet hoe sy/hy lyk en al die karakter eingenskappe. Ons wil die nuwe fase in ons lewe begin. Vir so lank alleen ons twee en dan uiteindelik is ons drie. Die liefde wat ons al voel borrel. Alhoewel Robin die beste was in die periode en saam met my geleef het en baie tyd gemaak het om aan my maag te raak totdat baby beweeg. Wat ek dink, hy soms verslaaf op was. Baby beweeg ook, as hy aan my maag raak. Hy/sy weet en herken sy stem natuurlik. Wil ek heel graag alles buite my maag met hom deel :)
Natuurlik sien ons nie uit na die slapelose nagte :) maar dit sal ons ook oorleef.


Ek het die mooiste geskenke en kaartjies van familie en vriende gekry. n Babyshower van my lieve vriendinne. Waarvan ek my so spesiaal gevoel het. Ons het die afgelope weekend ons Nederlandse Sinterklaasaand gevier. Dit is altyd op 5 Desember maar ons het dit voor die tyd gevier met die familie omdat ons bang was Pandjie kom te vroeg. Ons het twee swangerskap fotoshoots gehad. Die laaste vind ek die mooiste want dit is in die natuur en daar word ek super bly van. Ons was na die musical van Lion King ( wou ek heel graag) Ek het tante geword van pragtige Emily Nova Scarlett Visagie. Daar is ek super trots op, dat dit goed gaan met haar en dat sy gesond is.
Ons tasse vir die hospitaal is gepak!
Wat nog meer... Die wag tyd het begin! Ons is heeltemaal gereed om ons klein, warm lyfie met piek voetjies vas te hou.
 As ek weer oor Pandjie skryf, het sy/hy n egte naam :)



(Elkeen het op n rompertjie iets moois gemaak)
 Vandag het ek nie soveel energie gehad en tog geprobeer om iets vir myself te doen. Gister het ek n besige dag gehad. Vanoggend het ek n uitslag op my gesig. Het ek nooit! Miskien is dit my hormone, min slaap of n bietjie spanning. My gesig was vurig en met die masker was dit n bietjie verlig. Ek het dit daarna met olyfolie ingesmeer en toe was my hele gesig rustig. Het nog daarvan maar dink dit is in die loop van die week weg.




 Gisteraand het ons my laaste kaal maag foto gemaak :) Robin moes lag, veral omdat hy hom verbaas met die idees wat ek soms mee opkom. Hy was die afgelope tyd my fotograaf. So dus inderdaad n kompliment as jy jou fotograaf kan laat lag :)  Want daar was ook baie tye wat ek n foto wil as hy geen tyd vit het. Of hy wil n foto maak as ek nie so goed voel of  voel as n olifant ;D Dus ook my afskeids foto van my maag.

Hoe die komende dae gaan loop, weet veel swanger vroue nie. Geluk en sterkte aan die vroue wat ook swanger is en ook nie kan wag om hulle wonderjie te ontmoet.
Gereed vir die ervaring wat wag op my! <3















" No one else will ever know the strength of my love for you. After all you the only one who knows what my heart sound like from the inside "

Monday, November 20, 2017

20 Weke swanger #5




 Dit was weer n tydjie gelede. Met 20 weke begin ek vir die eerste keer te besef dat ek  swanger is. Was ook n senuweeagtige week want dit was ons 20 weke echo. Wat baie belangrik is! Alles en die groei van die baby word gecontroleer en gemeet. 

Ek het die week ook sonder twyfel geweet dus my baba wat so beweeg in my maag. Dit was so besonder, soos ek dit die vorige keer vertel het. Egte skoenlappers in jou maag.
Dus ook n prestasie want dit is persies op die helfte van jou swangerskap en dit geen baie vertroue in jou jouself en vir jou swangerskap. 


Hier het ek n paar vrae wat ek veel gekry het van vriende en collega's

* Gewig- Ek vind my gewig nog goed. Merk nog niks van ekstra gewig. Ek eet minder als altyd en drink ook minder. Maar die gewig kom seker...


* Eet- Ek eet minder as normal. Maar ek eet altyd my ontbyt ( dit help ook vir my misselikheid) Ek probeer vrugte te eet. Eers eet ek dit elke dag en nou moes ek wel moeite voor doen. Ek het niks spesiaals gehad wat ek wou eet. Behalwe dat ek wel n voorkeur vir iets soutigs ipv soet het. Brood en Nederlandse kaas het ek wel van geniet die tyd.

* Slaap- Ek slaap toe nog goed. Ek moes veel na die toilet en daardoor slaap ek tog minder as normal. Voel my in die loop van die dag erg moeg. Verder slaap ek goed. Alleen as ek wakker word, het ek gelyk, koppyn, maagpyn en so misselik. Dit was inderdaad nie iets om na uit te kyk in die oggend. Dieselde gevoel het ek ook spontaan gehad in die dag of aand.

* Swangerskapklere - Moes dit al so vroeg?! Ek het nog nie die nodigheid gesien. My klere pas nog goed en natuurlik was daar n paar dinge wat geen opsie meer was of iets was nog goed sit maar voel nie lekker. Ek het n paar rokkies gekoop ( want was Somer) van Zara maar die was n maat groter en daar was niks of ek dink niemand kon iets merk. Nog nie gereed vir swangerskapsklere.

* Shoppen- Ja :D Die baba het al geskenkies gekry en self van Mama n paar mooi dingetjies. Tog merk ek dat ek nog nie die gevoel het om veel dinge te koop. Ek kry later n lys van my verloskundige en van die kraamsorg ( n organisasie die jou help tydens die bevalling en n week of langer tuis as dit nodig is)  Toe het ek my erg gefocus op die dinge wat belangrik is en wat ons regtig nodig het.

* Mis jy iets- Nee ek kan nog alles doen! 

* Voel jy al iets- Ja! Ek voel my baba al! Meer en meer. Dus so mooi om te dink, ek doen nie meer dinge alleen. Daar is altyd iets besonder by my.

*  Is jou naal al na buite- Nee, nog nie.

* Beste oomblik van die week- n Voorspelbare antwoord. Onze baba voel beweeg.

* Minder oomblik- Ek wil glad nie meer kook, al die afgelope weke. Ek vind die reuk van alles erg. Robin kom dan nog na sy werk kook en ek voel my soms skuldig. Maar ek kon dit gewoon nie. Ek is so dankbaar dat hy al die begrip daarvoor het. 



Ons 20 weke echo was uiteindelik! Ons het n warm en vriendelike verwelkoming gekry en was so gelukkig dat dit 10 minute van ons huis was. So ons het lekker daarheen geloop. Daar le ek dan met my klein maagie. Wat n wonder weereens. Ons kon nie genoeg van kry. Een van die eerste vrae was, weet julle die geslag. Dus baie belangrik. As jy dit nie weet word dit in die vorm van hy gebruik vir die veilgheid.
Ons wondertjie is al bekend dat hy sy gesig verstop. So ons kon eers die gesig nie sien. Ondertussen is alles na gekyk en op gemeet. Die ruggraat, longe, niere, maag, bloedvate, slagaders ect. Die brein, maag en bene is opgemeet. As jy van Biologie op skool gehou het of n mediese studie gedoen het, was dit extra lekker om na te luister. Uiteindelik die gesig, met veel moeite het hy gedraai en het ons die gesig gesien. Gelukkig ook geen haasmondjie. Ons was tevrde! Natuurlik weet jy nie 100% alles maar alles wat sy wel controleer was goed.
Ons het die pragtigste maer kindjie met lang bene want in my groei. Wat skaam is vir foto's. Robin se onmiddelik, dit het sy nie van haar ma ;D
Dit was inderdaad die moeite werd om te vier.
Ons het lekker gaan lunch en die hele tyd na die echo foto's gekyk. So skattig! :D


Ons het n uitgebreide USB- stick gekry met die sessie van die echo op. Robin se ouers was met vakansie en ons kon dit na hulle email.
Daarna pas het ek die gevoel gehad, dan almal mag weet dat ons swanger is. Ek het dit ook op dieselfde dag gedeel op my social media en die mooiste reaksies gekry. Goeie vriende en familie het natuurlik al geweet.




 Vandag is ek 37 weke en 4 dae swanger en sit nog lekker in bed. Dit is koud en renerig buite en ek het n lekker koppie Milo gehad en in my dagboek vir ons baba gekryf. Dus een van my lekkerste oomblikke :)

" 20 weeks down, 20 weeks to go"